Danny Gans (25 Oktober 1956 – 1 Mei 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Bull Durham (1988) en in die televisiereekse Roseanne (1988), Open House (1989), en Silk Stalkings (1991).
Filmografie Rolprente 1988: Bull Durham
Televisiereekse 1988: Roseanne 1988: Chip 'n' Dale Rescue Rangers 1989: Open House 1991: Silk Stalkings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu