Lee Frederick (2 Junie 1912 – 6 Junie 1993) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Desperate (1947), Tokyo File 212 (1951), Red Snow (1952), en Suburbia (1983).

Filmografie Rolprente 1947: Desperate 1950: The Sun Sets at Dawn 1951: Tokyo File 212 1952: Red Snow 1983: Suburbia

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 1993