Al Freeman Jr. (21 Maart 1934 – 9 Augustus 2012) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Castle Keep (1969) en Malcolm X (1992), en in die televisiereeks One Life to Live (1968).
Filmografie Rolprente 1964: Black Like Me 1966: Dutchman 1969: Castle Keep 1969: The Lost Man 1971: A Fable 1976: Cool Red 1992: Malcolm X 1995: Once Upon a Time... When We Were Colored 1998: Down in the Delta
Televisiereekse 1968: One Life to Live 1975: Hot L Baltimore
Televisierolprente 1970: My Sweet Charlie 1970: The Chicago Conspiracy Trial 1972: To Be Young, Gifted, and Black
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu