Milton Frome (24 Februarie 1909 – 21 Maart 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Nutty Professor (1963), The Swinger (1966), en Batman: The Movie (1966).

Filmografie Rolprente 1939: Ride 'em, Cowgirl 1957: Hear Me Good 1961: Police Dog Story 1963: The Nutty Professor 1966: The Swinger 1966: Batman: The Movie

Televisiereekse 1952: The Buick Circus Hour 1953: The Larry Storch Show

Televisierolprente 1965: Who Has Seen the Wind?

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1909 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu