Virgil Frye (21 Augustus 1930 – 7 Mei 2012) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Easy Rider (1969), Borderline (1980), Graduation Day (1981), en Revenge of the Ninja (1983).

Filmografie Rolprente 1969: Easy Rider 1971: Dead Aim 1972: The Limit 1972: The All American Hustler 1979: Up from the Depths 1980: Borderline 1980: Dr. Heckyl and Mr. Hype 1981: Graduation Day 1983: Revenge of the Ninja 1984: Running Hot 1988: Dance Academy 2004: Bob's Night Out 2004: Sonny Boy

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Geboortes in 1930