Dean Fredericks (21 Januarie 1924 – 30 Junie 1999) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Lone Ranger and the Lost City of Gold (1958) en The Phantom Planet (1961), en in die televisiereekse Jungle Jim (1955) en Steve Canyon (1958).

Filmografie Rolprente 1958: The Lone Ranger and the Lost City of Gold 1961: The Phantom Planet 1962: Wild Harvest

Televisiereekse 1955: Jungle Jim 1958: Steve Canyon

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu