Erick Ray Evans (29 Desember 1945 – 21 Augustus 1999) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Scream for Help (1984) en Supergirl (1984), en in die televisiereekse Philip Marlowe, Private Eye (1983) en Star Cops (1987).
Filmografie Rolprente 1984: Scream for Help 1984: Supergirl
Televisiereekse 1983: Philip Marlowe, Private Eye 1987: Star Cops
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu