'n Volksraad is enige van 'n reeks wetgewers in Nederlands- of Afrikaanssprekende onafhanklike of selfregerende gebiede insluitend 'n aantal Boere Republieke, die Unie van Suid-Afrika, Die Republiek van Suid-Afrika en in Nederlands-Indië.

Wetgewers wat as Volksrade bekend gestaan het sluit in:

Die Volksraad van Natalia Die Volksraad van die Zuid-Afrikaansche Republiek Die Volksraad van die Oranje-Vrystaat Die Volksraad van die Unie van Suid-Afrika Die Volksraad van die Republiek van Suid-Afrika Die Volksraad in die Drie-kamer Parlement Die Volksraad van Nederlands-Indië

Kategorie:Regeringsdienste