Ralph Dunn (23 Mei 1900 – 19 Februarie 1968) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Larceny in Her Heart (1946), Three on a Ticket (1947), Too Many Winners (1947), en The Pajama Game (1957).

Filmografie Rolprente 1946: Larceny in Her Heart 1947: Three on a Ticket 1947: Too Many Winners 1948: Lady at Midnight 1957: The Pajama Game

Televisiereekse 1955: Norby 1956: Joe & Mabel

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1900 Kategorie:Sterftes in 1967 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu