Don Durant (20 November 1932 – 15 Maart 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The White Orchid (1954) en in die televisiereekse Zane Grey Theater (1956), Perry Mason (1957), en Johnny Ringo (1959).

Filmografie Rolprente 1954: The White Orchid 1958: She Gods of Shark Reef

Televisiereekse 1956: Zane Grey Theater 1957: Perry Mason 1959: Johnny Ringo

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse filantrope