Dick Durock (18 Januarie 1937 – 17 September 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Enforcer (1976), Swamp Thing (1982), Stand by Me (1986), en Die Hard with a Vengeance (1995).
Filmografie Rolprente 1976: The Enforcer 1982: Swamp Thing 1986: Stand by Me 1989: The Return of Swamp Thing 1995: Die Hard with a Vengeance
Televisiereekse 1990: Swamp Thing
Video's 2008: The Men Behind the Muck
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu