Ferdinand von Sammern-Frankenegg (17 Maart 1897 – 20 September 1943) was 'n Oberführer (senior kolonel) van die SS en die SS- en polisiebevelvoerder van die Warskou-gebied. Hy was in beheer van die eerste mislukte aanval op die Warskou Ghetto op 19 April 1943.

Na die mislukte aanval was Von Sammern-Frankenegg vervang deur Jürgen Stroop; hy is deur 'n krygsraad verhoor en daarvan skuldig bevind dat hy "Jode verdedig het". Hy was daarna na Kroasië verplaas, waar hy oorlede is in 'n partisaanse hinderlaag naby die stad Banja Luka.

Bronne Ferdinand von Sammern-Frankenegg by die Jewish Virtual Library.

Kategorie:Oostenrykers in die Tweede Wêreldoorlog Kategorie:Oostenrykse militariste Kategorie:Kolonels Kategorie:Mense in die Sjoa Kategorie:Nazi's Kategorie:Oorlogsmisdadigers Kategorie:Polisiebeamptes Kategorie:SS-bevelvoerders Kategorie:Geboortes in 1897 Kategorie:Sterftes in 1943