Brad Dexter (9 April 1917 – 11 Desember 2002) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Asphalt Jungle (1950), Run Silent Run Deep (1958), The Magnificent Seven (1960), en Vigilante Force (1976).
Filmografie Rolprente 1950: The Asphalt Jungle 1953: 99 River Street 1957: The Oklahoman 1958: Run Silent Run Deep 1959: Vice Raid 1960: The Magnificent Seven 1960: 13 Fighting Men 1961: X-15 1965: Bus Riley's Back in Town 1965: Von Ryan's Express 1967: The Naked Runner 1970: The Lawyer 1976: Vigilante Force
Televisierolprente 1979: Valentine
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu