John Dierkes (10 Februarie 1905 – 8 Januarie 1975) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Macbeth (1948), Shane (1953), The Naked Jungle (1954), en The Omega Man (1971).
Filmografie Rolprente 1948: Macbeth 1953: Shane 1954: The Naked Jungle 1957: Daughter of Dr. Jekyll 1971: The Omega Man
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1905 Kategorie:Sterftes in 1975 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu