Khigh Dhiegh (25 Augustus 1910 – 25 Oktober 1991) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Manchurian Candidate (1962) en Seconds (1966), en in die televisiereeks Hawaii Five-O (1968).

Filmografie Rolprente 1962: The Manchurian Candidate 1963: 13 Frightened Girls 1966: Seconds

Televisiereekse 1968: Hawaii Five-O 1977: Meeting of Minds

Televisierolprente 1962: Teahouse of the August Moon 1974: Judge Dee and the Monastery Murders

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1910 Kategorie:Sterftes in 1991 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu