Brandon deWilde (9 April 1942 – 6 Julie 1972) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Member of the Wedding (1952), Shane (1953), Hud (1963), en In Harm's Way (1965).
Filmografie Rolprente 1952: The Member of the Wedding 1953: Shane 1956: Good-bye, My Lady 1958: The Missouri Traveler 1959: Blue Denim 1963: Hud 1965: In Harm's Way 1965: Those Calloways 1972: Black Jack
Televisiereekse 1953: Jamie 1968: Journey to the Unknown
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 1972 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu