Geoffrey Deuel (17 Januarie 1943 – 22 Desember 2024) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Chisum (1970) en Terminal Island (1973), en in die televisiereekse Mission: Impossible (1966) en Toma (1973).
Filmografie Rolprente 1970: Chisum 1973: Terminal Island 1978: The Chinese Caper 1986: Amateur Night
Televisiereekse 1966: Mission: Impossible 1973: Toma
Televisierolprente 1972: Movin' On
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1943 Kategorie:Sterftes in 2024 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu