Richard Derr (15 Junie 1918 – 8 Mei 1992) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente When Worlds Collide (1951), Terror Is a Man (1959), en Firefox (1982), en in die televisiereeks Star Trek (1966).

Filmografie Rolprente 1941: Man at Large 1942: Castle in the Desert 1950: Guilty of Treason 1951: When Worlds Collide 1952: Something to Live For 1958: Invisible Avenger 1959: Terror Is a Man 1982: Firefox

Televisiereekse 1946: Lights Out 1966: Star Trek

Televisierolprente 1952: Our Sister Emily 1952: The Big Build Up 1956: Plain and Fancy 1959: Children of Strangers

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 1992 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1917