James Daly (23 Oktober 1918 – 3 Julie 1978) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Planet of the Apes (1968) en The Big Bounce (1969), en in die televisiereeks Star Trek (1966).
Filmografie Rolprente 1957: The Young Stranger 1968: Planet of the Apes 1968: Code Name, Red Roses 1969: The Big Bounce 1969: The 5-Man Army 1971: The Resurrection of Zachary Wheeler
Televisiereekse 1948: Studio One in Hollywood 1951: Foreign Intrigue 1952: Omnibus 1955: Front Row Center 1955: Mr. Citizen 1961: The DuPont Show of the Week 1966: Star Trek 1966: Confidential for Women 1969: Medical Center
Televisierolprente 1954: Lady in the Dark 1960: Destiny, West! 1961: Give Us Barabbas! 1964: The Presidency: A Splendid Misery 1965: Eagle in a Cage 1965: The Magnificent Yankee 1966: An Enemy of the People 1967: Saint Joan
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1918 Kategorie:Sterftes in 1978 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu