Karl Dane (12 Oktober 1886 – 14 April 1934) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Big Parade (1925), La Bohème (1926), All at Sea (1929), en Free and Easy (1930).
Filmografie Rolprente 1919: Daring Hearts 1920: The Whirlwind 1925: The Big Parade 1925: His Secretary 1926: La Bohème 1926: Monte Carlo 1926: The Scarlet Letter 1927: Rookies 1928: Alias Jimmy Valentine 1928: Baby Mine 1928: Brotherly Love 1928: Circus Rookies 1928: Detectives 1928: The Trail of '98 1929: All at Sea 1929: China Bound 1929: The Duke Steps Out 1929: Navy Blues 1929: Speedway 1929: The Voice of the Storm 1930: Free and Easy 1930: Billy the Kid 1930: The March of Time
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1886 Kategorie:Sterftes in 1934 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Deense militariste Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu