James Dannaldson (17 Julie 1915 – 12 Augustus 1984) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Spider (1958), Sisters of Death (1976), The Hills Have Eyes (1977), en Cannery Row (1982).

Filmografie Rolprente 1942: Jacaré 1958: The Spider 1976: Sisters of Death 1977: The Hills Have Eyes 1982: Cannery Row

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu