John Dall (26 Mei 1918 – 15 Januarie 1971) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Corn Is Green (1945), Rope (1948), Gun Crazy (1950), en Spartacus (1960).

Filmografie Rolprente 1945: The Corn Is Green 1947: Something in the Wind 1948: Rope 1950: Gun Crazy 1950: The Man Who Cheated Himself 1960: Spartacus 1961: Atlantis: The Lost Continent

Video's 1987: La voleuse

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 1971 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu