Don Costello (5 September 1901 – 24 Oktober 1945) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Night to Remember (1942), Air Raid Wardens (1943), Texas Masquerade (1944), en The Blue Dahlia (1946).
Filmografie Rolprente 1940: Wildcat Bus 1942: A Night to Remember 1943: Air Raid Wardens 1944: Texas Masquerade 1944: Mystery Man 1945: Great Stagecoach Robbery 1946: The Blue Dahlia
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1901 Kategorie:Sterftes in 1945 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu