Jack Colvin (13 Oktober 1934 – 1 Desember 2005) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Jeremiah Johnson (1972) en Child's Play (1988), en in die televisiereeks The Incredible Hulk (1978).

Filmografie Rolprente 1972: Jeremiah Johnson 1973: The Stone Killer 1988: Child's Play

Televisiereekse 1974: The Six Million Dollar Man 1975: Switch 1978: The Incredible Hulk 1985: Washingtoon

Televisierolprente 1966: Operation Razzle-Dazzle 1975: Knuckle 1977: Benny and Barney: Las Vegas Undercover 1988: The Incredible Hulk Returns

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu