Heinie Conklin (15 Julie 1886 – 30 Julie 1959) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Hard Boiled (1926) en Ham and Eggs at the Front (1927).
Filmografie Rolprente 1920: Married Life 1924: George Washington, Jr. 1924: Troubles of a Bride 1925: Below the Line 1925: Clash of the Wolves 1925: Hogan's Alley 1925: Red Hot Tires 1925: Seven Sinners 1926: Hard Boiled 1926: The Fighting Edge 1926: More Pay - Less Work 1926: The Sap 1927: Ham and Eggs at the Front 1927: Drums of the Desert 1928: Horseman of the Plains 1930: Duckling Duty 1932: Trailing the Killer 1933: Riders of Destiny
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 1959 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1880