John Compton (21 Junie 1923 – 12 Mei 2015) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Jesse James Rides Again (1947), Navy Bound (1951), en Oh! Susanna (1951), en in die televisiereeks TV Reader's Digest (1955).
Filmografie Rolprente 1947: Jesse James Rides Again 1951: Navy Bound 1951: Oh! Susanna
Televisiereekse 1952: CBS Television Workshop 1955: TV Reader's Digest 1959: The D.A.'s Man
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu