Die Joodse Ghetto Polisie (Duits: Jüdische Ghetto-Polizei, Jüdischer Ordnungsdienst) was die berugte Joodse ghetto polisie eenhede wat in die ghetto's deur die Joodse Judenrat rade onder bevel van Nazi-Duitsland georganiseer is.
Oor die algemeen het die eenhede bestaan uit Jode met geen verbintenis met die gemeenskap waaroor hulle toesig gehou het nie en op wie vertrou kon word om Duitse bevele uit te voer, soos om met die deporterings na die verdelgingskampe te help.
Eksterne skakels Judischer Ordnungsdienst Am I a Murderer? 'n Verslag deur 'n Joodse ghetto polisieman
Fotografie Joodse Polisie in Westerbork Joodse Polisie Station in the 4de distrik van die Warskou Ghetto Die liggame van Joodse polisiemans wat deur die SS tereggestel is tyden die Warskou Ghetto Opstand.
Kategorie:Polisie Kategorie:Sjoa