Richard Carlyle (20 Maart 1914 – 15 November 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Harper (1966) en in die televisiereekse Lights Out (1946), One Step Beyond (1959), en Star Trek (1966).
Filmografie Rolprente 1966: Harper 1967: Sail to Glory
Televisiereekse 1946: Lights Out 1950: The Adventures of Ellery Queen 1951: Celanese Theatre 1951: Crime Photographer 1952: Police Story 1953: Medallion Theatre 1959: One Step Beyond 1966: Star Trek
Televisierolprente 1952: The Secret Vote 1960: Alcatraz Express
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu