Max Cantor (15 Mei 1959 – 3 Oktober 1991) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Dirty Dancing (1987) en Fear, Anxiety & Depression (1989).

Filmografie Rolprente 1987: Dirty Dancing 1989: Fear, Anxiety & Depression

Televisierolprente 1986: The Alan King Show

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Sterftes in 1991 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu