Jaime Cardriche (20 Maart 1968 – 28 Julie 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Deep Cover (1992) en Freaked (1993), en in die televisiereekse A Different World (1987) en Malcolm & Eddie (1996).

Filmografie Rolprente 1990: Secret Agent OO Soul 1992: Deep Cover 1993: Freaked

Televisiereekse 1987: A Different World 1995: Pointman 1996: Malcolm & Eddie

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu