James Cardwell (21 November 1921 – 31 Januarie 1954) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Shanghai Cobra (1945), A Walk in the Sun (1945), Canyon Passage (1946), en He Walked by Night (1948).
Filmografie Rolprente 1945: The Shanghai Cobra 1945: A Walk in the Sun 1945: Voice of the Whistler 1946: Canyon Passage 1946: Fear 1948: He Walked by Night 1948: Daredevils of the Clouds 1948: Harpoon 1948: The Return of the Whistler 1949: Daughter of the Jungle 1949: San Antone Ambush 1950: The Arizona Cowboy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 1954 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu