Ron Carey (11 Desember 1935 – 16 Januarie 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Out of Towners (1970), High Anxiety (1977), Fatso (1980), en History of the World: Part I (1981).

Filmografie Rolprente 1970: The Out of Towners 1977: High Anxiety 1980: Fatso 1981: History of the World: Part I 1991: Lucky Luke

Televisiereekse 1967: The Steve Allen Comedy Hour 1972: The Corner Bar 1972: The Melba Moore-Clifton Davis Show 1975: Barney Miller 1975: The Montefuscos 1989: Have Faith

Televisierolprente 1972: The Wonderful World of Aggravation 1978: Peeping Times 1983: Johnny Garage

Video's 1992: Lucky Luke 2

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu