Ray Bumatai (20 Desember 1952 – 6 Oktober 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Magnum, P.I. (1980), Baywatch (1989), Island Son (1989), en Rocket Power (1999).
Filmografie Rolprente 1994: Tis the Season 1998: Lani-Loa 2001: Ho'olawe: Give and Take 2005: Pele O Ka Foodmart
Televisiereekse 1980: Magnum, P.I. 1989: Baywatch 1989: Island Son 1993: Big Wave Dave's 1999: Rocket Power
Televisierolprente 1992: Miss America: Behind the Crown
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu