Sonny Bupp (10 Januarie 1928 – 1 November 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Renegade Trail (1939), No Place to Go (1939), Three Faces West (1940), en Citizen Kane (1941).

Filmografie Rolprente 1939: Renegade Trail 1939: No Place to Go 1940: Three Faces West 1941: Citizen Kane

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2007 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu