Frankie Burke (6 Junie 1915 – 7 April 1983) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Angels with Dirty Faces (1938), Hell's Kitchen (1939), Boys of the City (1940), en East Side Kids (1940).

Filmografie Rolprente 1938: Angels with Dirty Faces 1939: Hell's Kitchen 1940: Boys of the City 1940: East Side Kids

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 1983 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu