Joseph Buloff (20 Januarie 1899 – 27 Februarie 1985) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Loves of Carmen (1948), Somebody Up There Likes Me (1956), en Silk Stockings (1957).
Filmografie Rolprente 1941: Let's Make Music 1948: The Loves of Carmen 1950: Monticello, Here We Come 1956: Somebody Up There Likes Me 1957: Silk Stockings
Televisiereekse 1949: The Goldbergs 1951: Cosmopolitan Theatre 1951: Two Girls Named Smith 1954: Center Stage
Televisierolprente 1954: The Fifth Season 1958: Wonderful Town
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1899 Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Litause Jode