Jack Buetel (5 September 1915 – 27 Junie 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Outlaw (1943), Best of the Badmen (1951), en Jesse James' Women (1954), en in die televisiereeks Judge Roy Bean (1955).

Filmografie Rolprente 1943: The Outlaw 1951: Best of the Badmen 1952: The Half-Breed 1952: Rose of Cimarron 1954: Jesse James' Women 1959: Mustang!

Televisiereekse 1955: Judge Roy Bean

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu