Retief Goosen (gebore 3 Februarie 1969) is 'n Suid-Afrikaanse gholfspeler.

Persoonlike lewe Goosen is bekend vir sy uiters rustige houding, 'n eienskap wat hom die bynaam "The Iceman" op die PGA-toer verdien het. Hy word ook liefdevol genoem "The Goose."Retief Goosen Brad Morgan southafrica.info

Goosen is nou getroud met 'n seun en 'n dogter, en het huise in Engeland, Amerika en Suid-Afrika.

Verwysings

Eksterne skakels

Artikels oor Retief Goosen

Kategorie:Suid-Afrikaanse gholfspelers Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners