Billy Beck (26 Mei 1920 – 29 Junie 2011) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Near Dark (1987), The Blob (1988), Mystery Men (1999), en Just Like Heaven (2005).
Filmografie Rolprente 1982: Things Are Tough All Over 1987: Near Dark 1988: The Blob 1991: The Dark Wind 1999: Mystery Men 2005: Just Like Heaven
Televisiereekse 1979: Hanging In
Televisierolprente 1988: Bring Me the Head of Dobie Gillis
Video's 1985: Television Parts Home Companion 1986: Doctor Duck's Super Secret All-Purpose Sauce
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1920 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu