Vincent Beck (15 Augustus 1924 – 24 Julie 1984) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Santa Claus Conquers the Martians (1964), Firepower (1979), ...and justice for all. (1979), en Vigilante (1982).

Filmografie Rolprente 1964: Santa Claus Conquers the Martians 1979: Firepower 1979: ...and justice for all. 1982: Vigilante

Televisiereekse 1966: The Monkees

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu