Scotty Beckett (4 Oktober 1929 – 10 Mei 1968) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente My Favorite Wife (1940), Kings Row (1942), en A Date with Judy (1948), en in die televisiereeks Rocky Jones, Space Ranger (1954).
Filmografie Rolprente 1934: Sailor Made Widow 1935: Pursuit 1940: My Favorite Wife 1942: Kings Row 1943: The Boy from Stalingrad 1946: Her Adventurous Night 1947: Dangerous Years 1948: A Date with Judy 1948: Michael O'Halloran 1949: Life of St. Paul Series 1950: The Happy Years 1951: Corky of Gasoline Alley 1951: Gasoline Alley 1987: Marilyn Monroe: Beyond the Legend
Televisiereekse 1954: Rocky Jones, Space Ranger 1955: The Little Rascals
Televisierolprente 1954: Beyond the Moon 1954: Crash of Moons 1954: The Gypsy Moon 1956: Forbidden Moon 1956: Menace from Outer Space 1956: Renegade Satellite
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 1968 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu