George Beban (13 Desember 1873 – 5 Oktober 1928) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente His Sweetheart (1917), One Man in a Million (1921), The Greatest Love of All (1924), en The Loves of Ricardo (1926).

Filmografie Rolprente 1915: The Alien 1915: The Italian 1916: Pasquale 1916: Pawn of Fate 1917: His Sweetheart 1917: The Bond Between 1917: Lost in Transit 1917: The Marcellini Millions 1917: The Cook of Canyon Camp 1917: A Roadside Impresario 1918: Jules of the Strong Heart 1918: One More American 1919: Hearts of Men 1921: One Man in a Million 1922: The Sign of the Rose 1924: The Greatest Love of All 1926: The Loves of Ricardo

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1873 Kategorie:Sterftes in 1928 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu