Freddie Bartholomew (28 Maart 1924 – 23 Januarie 1992) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Anna Karenina (1935), David Copperfield (1935), Little Lord Fauntleroy (1936), en Captains Courageous (1937).

Filmografie Rolprente 1935: Anna Karenina 1935: David Copperfield 1935: Professional Soldier 1936: Little Lord Fauntleroy 1936: The Devil Is a Sissy 1936: Lloyds of London 1937: Captains Courageous 1938: Kidnapped 1938: Listen, Darling 1938: Lord Jeff 1939: The Spirit of Culver 1939: Two Bright Boys 1940: Swiss Family Robinson 1940: Tom Brown's School Days 1941: Naval Academy 1942: Cadets on Parade 1942: A Yank at Eton 1942: Junior Army 1944: Some of the Best 1944: The Town Went Wild

Televisiereekse 1950: Cameo Theatre

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 1992 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu