Dan Barton (20 September 1921 – 13 Desember 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Sailor Beware (1952) en in die televisiereekse The Roy Rogers Show (1951), Stage 7 (1955), en Dan Raven (1960).

Filmografie Rolprente 1952: Sailor Beware 1962: The Wacky World of Dr. Morgus

Televisiereekse 1951: The Roy Rogers Show 1955: Stage 7 1955: TV Reader's Digest 1959: Grand Jury 1960: Dan Raven

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu