Gregg Barton (5 Junie 1912 – 28 November 2000) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tripoli (1950) en The Gunman (1952), en in die televisiereekse The Gene Autry Show (1950) en Sergeant Preston of the Yukon (1955).

Filmografie Rolprente 1950: Tripoli 1952: The Gunman 1956: Blazing the Overland Trail 1958: Man from God's Country

Televisiereekse 1950: The Gene Autry Show 1951: Adventures of Wild Bill Hickok 1951: The Range Rider 1952: Death Valley Days 1954: Annie Oakley 1955: Sergeant Preston of the Yukon 1955: Tales of the Texas Rangers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu