James Baskett (16 Februarie 1904 – 9 Julie 1948) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Harlem Is Heaven (1932), Policy Man (1938), Revenge of the Zombies (1943), en Song of the South (1946).
Filmografie Rolprente 1932: Harlem Is Heaven 1938: Policy Man 1938: Gone Harlem 1939: Straight to Heaven 1940: Comes Midnight 1941: Dumbo 1943: Revenge of the Zombies 1946: Song of the South
Video's 1986: Disney Sing-Along-Songs: Zip-a-Dee-Doo-Dah
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1904 Kategorie:Sterftes in 1948 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu