Richard Bauer (14 Maart 1939 – 1 Maart 1999) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Sicilian (1987), The Pelican Brief (1993), Shadow Conspiracy (1997), en Pushing Tin (1999).

Filmografie Rolprente 1987: The Sicilian 1993: The Pelican Brief 1997: Shadow Conspiracy 1999: Pushing Tin

Televisierolprente 1971: They've Killed President Lincoln! 1975: Zalmen: or, The Madness of God

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu