Lloyd Avery II (21 Junie 1969 – 4 September 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Boyz n the Hood (1991), Poetic Justice (1993), Lockdown (2000), en Shot (2001).

Filmografie Rolprente 1991: Boyz n the Hood 1993: Poetic Justice 2000: Lockdown 2001: Shot

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Sterftes in 2005 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu