Charles Avery (28 Mei 1873 – 23 Julie 1926) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en assistentregisseur.
Filmografie Rolprente 1909: Her First Biscuits 1909: A Drunkard's Reformation 1909: The Salvation Army Lass 1909: Tragic Love 1909: Two Memories 1925: The Fighting Ranger 1927: The Rambling Ranger 1927: The Western Rover
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1873 Kategorie:Sterftes in 1926 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu