Rick Aviles (14 Oktober 1952 – 17 Maart 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Cannonball Run (1981), Ghost (1990), Carlito's Way (1993), en Waterworld (1995).
Filmografie Rolprente 1981: The Cannonball Run 1988: Mondo New York 1989: Identity Crisis 1990: Ghost 1993: Carlito's Way 1993: The Saint of Fort Washington 1995: Waterworld
Televisiereekse 1980: Mr. & Mrs. Dracula 1991: The Carol Burnett Show
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu